cover

Jessica - Ray Dylan

如无法下载或有错误,请刷新重试或点此 反馈 给我们
Jessica-Ray Dylan.mp3
[00:00.0]Jessica - Ray Dylan [00:04.33]Written by...
[00:00.0]Jessica - Ray Dylan
[00:04.33]Written by:Nikolaus Presnik/Sarah Theron/Pierre Smith/Alli Heyns/Christie Schutte
[00:08.67]Jessie ek onthou toe ons nog kinders was
[00:12.07]Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag
[00:16.69]Drome gedroom in lang gras by die vlei
[00:24.86]Hoe ons eendag groot sou word
[00:28.09]Altyd saam wees jessie ek en jy
[00:35.28]Jessica
[00:39.03]Jy kan maar glo jessie baby daar's geen ander een
[00:43.21]Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou
[00:50.75]Jessica
[00:54.18]Dit was net ons op die strand toe die
[00:57.12]Son sak ek onthou
[01:02.38]Jessica
[01:06.2]Kom kyk jessie baby kyk wat ek bedoel
[01:10.38]As ek se ek is op my knieë baby nidoria
[01:17.89]Jessica
[01:21.33]En toe dit lig word was jy warm om my gevou
[01:29.99]Jessie ek onthou nog daardie eerste soen
[01:33.55]Jou oe se bruin agter die paviljoen
[01:36.490005]Die wind die son jou mond
[01:45.97]Jy het gevra of ek van jou hou
[01:49.71]Ek lief jou jessie my baby ek se dit nou
[01:56.59]Jessica
[02:00.42]Jy kan maar glo jessie baby daar's geen ander een
[02:04.34]Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou
[02:12.0]Jessica
[02:15.72]Dit was net ons op die strand toe die
[02:18.49]Son sak ek onthou
[02:23.64]Jessica
[02:27.47]Kom kyk jessie baby kom kyk wat ek bedoel
[02:31.37]As ek se ek is op my knieë net oor jou
[02:39.14]Jessica
[02:42.95]En toe dit lig word was jy warm om my gevou
[02:50.74]Jessica
[03:06.24]Jessica
[03:09.99]Dit was net ons op die strand toe die
[03:12.73]Son sak ek onthou
[03:17.81]Jessica
[03:21.67]Kom kyk jessie baby kom kyk wat ek bedoel
[03:25.83]As ek se ek is op my knieë net oor jou lu
[03:33.31]Jessica
[03:37.17]En toe dit lig word was jy warm om my gevou
[03:44.92]Jessica
展开