cover

Alleen Leen Leen - Kurt Darren

如无法下载或有错误,请刷新重试或点此 反馈 给我们
Alleen Leen Leen-Kurt Darren.mp3
[00:00.0]Alleen Leen Leen - Kurt Darren [00:03.94]...
[00:00.0]Alleen Leen Leen - Kurt Darren
[00:03.94]Written by:Marc Brendon/Kurt Darren/Don Kelly
[00:07.89]Buite waai die windjie waar die honde huil
[00:10.95]Waai my weg sy maak my mal
[00:14.73]Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
[00:18.52]Stap ek deur die storm dit reen reen reen
[00:21.91]Buite buite waai die windjie dat die honde huil
[00:25.2]Waai my weg sy maak my mal
[00:28.86]O daar's n girl wat staan sy maak my mal
[00:32.29]Ja daar's n girl wat staan ek gaan haar haal
[00:35.85]Sy het net daar gesteen sy het nou weg gegaan
[00:39.7]Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan
[00:43.42]O daar's n wind wat waai hy ken my naam
[00:46.7]Ja daar's n wind wat waai hy vat my saam
[00:50.15]Hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai
[00:54.13]Haar bek het my gepik en sy gaan koning draai
[00:57.95]Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
[01:01.76]Stap ek deur die storm dit reen reen reen
[01:05.39]Buite buite waai die windjie dat die honde huil
[01:08.4]Waai my weg sy maak my mal
[01:20.17]Buite waai die windjie waar die honde huil
[01:23.19]Waai my weg sy maak my mal
[01:26.76]O daar's n lied wat speel ek kan dit hoor
[01:30.13]Ja daar's n lied wat speel ek is getoor
[01:33.95]O daar's n lied wat speel en ek ken elke reel
[01:37.65]Daai liedjie was vir haar sy het my hart gesteel
[01:41.29]O daar's n ster wat skyn hy vang my oog
[01:44.759995]Ja daar's n ster wat skyn die ster is hoog
[01:48.369995]Hy was nog altyd daar hy sal nog altyd skyn
[01:52.29]Maar more kom die en my ster verdwyn
[01:56.14]Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
[01:59.72]Stap ek deur die storm dit reen reen reen
[02:03.49]Buite buite waai die windjie dat die honde huil
[02:06.54]Waai my weg sy maak my mal
[02:10.66]Nou loop ek in die strate en huil huil huil
[02:14.23]Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil
[02:17.85]Buite waai die windjie waar die honde huil
[02:21.38]Waai my weg sy maak my mal
[02:25.37]Altyd sal ek staan aleen leen leen
[02:28.72]Ek ken nie eers haar naam dit reen reen reen
[02:32.49]More is ek bo ek moet net glo
[02:35.68]Waai my terug sy maak my mal
[02:39.54001]Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
[02:43.23]Stap ek deur die storm dit reen reen reen
[02:46.79001]Buite buite waai die windjie dat die honde huil
[02:50.26]Waai my weg sy maak my mal
[02:54.1]Nou loop ek in die strate en huil huil huil
[02:57.70999]Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil
[03:01.3]Buite waai die windjie waar die honde huil
[03:04.88]Waai my weg sy maak my mal
[03:08.5]Waai my weg sy maak my mal
[03:12.12]Waai my weg sy maak my mal
展开